Gewone Mossie
Cape Sparrow
Passer melanurus
Familie / Family: Passeridae
Spesienommer / Species number: 786
Hierdie voël bly die hele jaar by ons.
This bird lives here all year round.
Afrikaans
Die mannetjie het 'n swart-en-wit kop met 'n wit "C" agter die oog en 'n rooibruin rug; die wyfie is grysbruin. Dit eet sade en insekte.
Waar by die skool? Kyk op die grasperke en in bome naby geboue.
Wil jy weet? Dit is 'n egte Suid-Afrikaanse mossie – nie dieselfde as die Huismossie wat uit Europa gekom het nie.
English
The male has a black-and-white head with a white "C" behind the eye and a red-brown back; the female is grey-brown. It eats seeds and insects.
Where at school? Look on the lawns and in trees near buildings.
Did you know? It is a true South African sparrow – not the same as the House Sparrow, which came from Europe.


