Welcome to / Welkom by
Midstream college Eco Trail / Eko-Roete
Explore Nature’s Symphony
Trees, Birds, and Grassy Trails online at Midstream College Eco Trail
Midstream College has started a project to teach its students all about the special trees, grasses, and birds that live right here at our school. We want to show you how awesome nature is and why it’s super important to take care of our planet. Let’s learn together and make the world a better place for you, our next generation!
Verken die natuur se simfonie
Bome, voëls en grasroetes aanlyn by die Midstream College Eco Trail
By Midstream College is ons gelukkig om ‘n ryk verskeidenheid inheemse bome en voëls te hê wat die hoëveld tuis noem. Daarbenewens het ons ‘n paar plaaslike grasse wat noodsaaklik is vir ons ekosisteem. Kom ons verken en leer oor die wonders van ons natuurlike wêreld hier op ons kampus. Sluit by ons aan om ons omgewing vir die komende geslagte te verstaan en te beskerm!
Ons Eie
Our Own
Projects / Projekte

Cycad garden - Broodboomtuin
Thanks to a generous donation, we've created a stunning garden filled with various species of cycads native to South Africa.
Danksy 'n ruim skenking van broodbome was ons in staat om 'n pragtige broodboomtuin te skep met verskeie broodbome wat inheems is aan Suid Afrika.
Tree route - Boomroete
Midstream College is home to several indigenous trees such as the Karee and Wild Olive. We've established a tree trail with labeled trees, integrating it into the primary school's curriculum to educate our children about nature.
Midstream College is die tuiste van verskeie inheemse bome, soos die Karee en Olienhout. Ons het 'n boom roete ontwikkel waar die bome gemerk is, en die roete is ge-ïntegreer in die leerplan van ons laerskool.