Hofsanger
Willow Warbler
Phylloscopus trochilus
Familie / Family: Phylloscopidae
Spesienommer / Species number: 599
Hierdie voël kom net in die somer hierheen, ongeveer Oktober tot Maart.
This bird only visits in summer, roughly October to March.
Afrikaans
'n Baie klein, groengeel voëltjie met 'n ligte streep bo die oog. Dit eet klein insekte tussen die blare.
Waar by die skool? Kyk tussen die blare bo in bome in die somer – dit beweeg baie vinnig.
Wil jy weet? Dit weeg net sowat 10 gram, maar vlieg elke jaar duisende kilometer van Europa en Asië af hierheen.
English
A tiny green-yellow bird with a pale stripe above the eye. It eats small insects among the leaves.
Where at school? Look among the leaves high in trees in summer – it moves very quickly.
Did you know? It weighs only about 10 grams, but flies thousands of kilometres from Europe and Asia every year.
