Kaalwangvalk
African Harrier-Hawk
Polyboroides typus
Familie / Family: Accipitridae
Spesienommer / Species number: 171
Hierdie voël bly die hele jaar by ons.
This bird lives here all year round.
Afrikaans
'n Groot grys roofvoël met 'n kaal geel gesig, lang geel bene en 'n swart stert met 'n wit band. Dit eet eiers, kleintjies van ander voëls, akkedisse en insekte.
Waar by die skool? Kyk in groot bome, veral waar wewers en ander voëls nes maak.
Wil jy weet? Sy "knieë" kan agtertoe én vorentoe buig, sodat hy sy been diep in gate en neste kan steek.
English
A large grey bird of prey with a bare yellow face, long yellow legs and a black tail with a white band. It eats eggs, chicks of other birds, lizards and insects.
Where at school? Look in big trees, especially where weavers and other birds nest.
Did you know? Its "knees" can bend backwards and forwards, so it can reach deep into holes and nests.

