Rooibeklyster
Kurrichane Thrush
Turdus libonyana
Familie / Family: Turdidae
Spesienommer / Species number: 552
Hierdie voël bly die hele jaar by ons.
This bird lives here all year round.
Afrikaans
'n Grysbruin lyster met 'n oranje bek, 'n oranjerige bors en 'n wit keel met swart strepe aan die kante. Dit eet wurms, insekte en vrugte.
Waar by die skool? Kyk op die grond onder bome, waar dit tussen die blare krap.
Wil jy weet? Sy Engelse naam kom van Kurrichane (Kaditshwene), 'n ou Tswana-stad naby Zeerust, waar dit die eerste keer beskryf is.
English
A grey-brown thrush with an orange bill, an orange-tinted chest and a white throat with black stripes on the sides. It eats worms, insects and fruit.
Where at school? Look on the ground under trees, where it scratches among the leaves.
Did you know? Its name comes from Kurrichane (Kaditshwene), an old Tswana town near Zeerust where it was first described.

