Swartkeelgeelvink
Southern Masked Weaver
Ploceus velatus
Familie / Family: Ploceidae
Spesienommer / Species number: 803
Hierdie voël bly die hele jaar by ons.
This bird lives here all year round.
Afrikaans
In die somer is die mannetjie helder geel met 'n swart masker en rooi oë; die wyfie, en die mannetjie in die winter, is geelgroen. Dit eet sade en insekte.
Waar by die skool? Kyk by bome met hangende neste, veral oor water.
Wil jy weet? Die mannetjie weef 'n nes van groen gras met sy bek en pote. As die wyfie nie van die nes hou nie, breek hy dit af en begin weer.
English
In summer the male is bright yellow with a black mask and red eyes; the female, and the male in winter, are yellow-green. It eats seeds and insects.
Where at school? Look at trees with hanging nests, especially over water.
Did you know? The male weaves a nest of green grass with his bill and feet. If the female doesn't like it, he tears it down and starts again.



