Catha edulis (Vahl.) Endl.
Family: Celastraceae
Common names: Bushman’s tea (Eng.); Boesmanstee (Afr.); umhlwazi (Zulu); iqgwaka (Xhosa); khat (Arabic)
This small tree has bright green leaves that turn yellow in autumn. Its leaves have been used to make tea, which gives people energy and helps them stay awake. The tree is also used for firewood and medicine. It grows well from seeds and is attractive in gardens.
Hierdie kleinerige boom het helder groen blare wat in die herfs geel word. Sy blare is gebruik om tee te maak, wat mense energie gee en help om wakker te bly. Die boom word ook gebruik vir vuurmaakhout en medisyne. Dit groei goed uit saad en is aantreklik in tuine.





