knoppieblaar-wild pride of India

Category:
Galpinia transvaalica
This tree is part of a small family of herbs, small trees and shrubs found in subtropical and tropical regions. Its attractive flowerheads and coloured spring foliage make it a popular ornamental tree.
This tree was donated and planted by the Matric class of 2024 in remembrance of their 40 days
——–

Hierdie boom is deel van ‘n familie kruie, klein bome en struike wat in subtropiese en tropiese streke voorkom. Sy aantreklike blomkoppe en gekleurde lenteblare maak dit ‘n gewilde sierboom.

Hierdie boom is geskenk en geplant deur die Matriekklas van 2024 ter herinnering aan hul 40 dae.