Vachellia karroo
Family: Fabaceae
The Sweet Thorn tree has bright yellow flowers and long thorns. It grows in dry areas and is common in southern Africa. Interesting fact: The Sweet Thorn tree’s flowers are a valuable source of nectar for bees.
—
Die Soetdoringboom het helder geel blomme en lang dorings. Dit groei in droë gebiede en is algemeen in suidelike Afrika. Interessante feit: Die blomme van die Soetdoringboom is ‘n waardevolle bron van nektar vir bye.





