Vachellia xanthophloea
Family: Fabaceae
The Fever Tree has a striking yellow-green bark and grows in wetlands. It gets its name from the belief that it causes malaria, though it actually grows in areas where mosquitoes are common. Interesting fact: The Fever Tree’s bark contains tannins used in traditional medicine.
—
Die Koorsboom het ‘n opvallende geelgroen bas en groei in vleilande. Dit kry sy naam van die bygeloof dat dit malaria veroorsaak, hoewel dit eintlik in gebiede groei waar muskiete algemeen voorkom. Interessante feit: Die bas van die Koorsboom bevat tannien wat in tradisionele medisyne gebruik word.





